News

News Updates

The NMA keeps you informed about economy related news...
13.05.2014

ECB approves 13% power hike for NamPower

The Electricity Control Board (ECB) has approved an electricity tariffhike for NamPower to bulk suppliers by 13.22% with effect from July1.The increase is in line with Government’s bid to see the nationalpower utility charging...[more]


13.05.2014

Elektrisiteitstariewe weer op

Die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB) het ‘n 13,22% tariefvehoging vir grootmaatverskaffing van elektrisiteit vir die boekjaar 2014-15 aan NamPower toegestaan, ondanks die feit dat die kragvoorsiener ‘n verhoging van 21,29% aangevra...[more]


09.05.2014

Sakelui vol moed oor vooruitsigte

Namibiese sakelui is hoofsaaklik positief oor die land se ekonomiese vooruitsigte, maar beskou toegang tot finansiering, ’n tekort aan kundigheid, toegang tot gedienste eiendom, buitelandse mededinging en burokratiese rompslomp...[more]


09.05.2014

Internasionale waghonde klop IPPR op skouer

 Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR) het volpunte vir ’n internasionale toets in deursigtigheid gekry – een van net 21 uit 169 dinkskrums in 47 lande wêreldwyd, en een van net twee lande in Afrika wat dié...[more]


09.05.2014

Investment climate has improved- NCCI, NMA says

THE Namibia Business and Investment Climate Survey (namBIC) results indicate that businesses’ rating of the investment climate in 2014 improved in most areas except for access to land compared to 2013. The survey is based on 597...[more]


09.04.2014

Plaaslike vervaardigers verwelkom uniform-besluit

ie Namibiese Vervaardigersvereniging (NMA) het 'n besluit deur die minister van gesondheid en maatskaplike dienste om die invoer van uniforms uit China stop te sit, verwelkom."Ons is bly dat ons boodskap gehoor is en dat in...[more]


09.04.2014

Textile dismisses Kamwi’s claim

THE Namibia Manufacturers Association (NMA) says it has the capacity to produce uniforms for government ministries but is concerned with the “not so transparent enough” tender process. NMA’s comments come a week after the...[more]


Displaying results 36 to 42 out of 65